Tuisblad

Oordenking

Ontmoet ons gemeente

Gemeentenuus

Ontmoet die AP Kerk

Kontak ons

Skakels


Gemeentenuus

Nuus van die onlangse gebeure:
Die Here voorsien altyd wonderlik! So het Hy dit nou voorsien dat ek as die predikant van ons gemeente 'n besoek aan London kan gaan bring. Ek hoop om solank ek daar is veel meer te leer van die omstandighede daar en hoe ons van die kant af kan help om vir ons jongmense aldaar op 'n gereformeerde manier die Woord te bring.

Ek sal so die Here wil vanaf die 22ste Julie tot die 6de Augustus daar wees. In die tyd sal ek met soveel as moontlik van ons jongmense aldaar wil kontak maak. Stuur daarom vir my op my e-pos jou telefoon nommer en e-pos adres. Sodra ek weet waar en hoe kan ons met julle kontak maak.

Ek sien daarna uit om julle te ontmoed!!!!!